Hieruit ken ons die gees van die waarheid en die gees van die dwaling  
  1 Johannes 4:6  
         
         
Hierdie blad kan die beste besigtig word in 'Mozilla FireFox 2.x+' op 'n resolusie van 1024 x 768
 
       
Bestuur:
       
  Dr G J Meijer (Voorsitter)
  Mev J M Das (Administrasie)
  Mev J C de Wind (Sekretaris)
  Tel: (012) 332-4676
  e-pos: jokedewind@gmail.com
 
  Administrasie:
    Mev JM Das
    Adres: Waarheid en Dwaling
      Posbus 31712
      Totiusdal
      0134
    Tel: (012) 331-4733 (na 19:00)
    e-pos: jdirkdas@magalies.net
       
  Bankbesonderhede:
    Bank: ABSA
    Tak: Waverley Plaza, Pretoria
    Rek No: 9054701904 (Spaar)
 
 
  Inhoud:
  Bekendstelling  
     

Die grondslag van die Vereniging vir Gereformeerde Lewenswandel (VGL) is die Heilige Skrif en die drie formuliere van eenheid wat in die GKSA bely word. Die doel van die VGL is om die koninkryk van God op alle lewensterreine te bevorder. Dit doen ons onder andere deur die beskikbaarstelling van aktuele en opbouende artikels in ons mondstuk, Waarheid en Dwaling. (Die uitgee van nuwe uitgawes is tans opgeskort.) Die VGL hou ook jaarliks byeenkomste, waar voordragte oor 'n aktuele onderwerp gelewer en bespreek word.

 
  VGL Byeenkoms  
     

Sodra besonderhede beskikbaar is sal dit hier geplaas word.

 
 
  Waarheid & Dwaling  
     

NB: Al die uitgawes vanaf November 2001 tot Augustus 2010 is nou elektronies beskikbaar.Uitgawes voor November 2001 sal ook eersdaags elektronies beskikbaar wees.

 
  Belangrike Kennisgewings  
     
  • Webadres: Die nuwe adres is www.vgl.co.za.
  •      
  • Die bladsy met die skakels na ander web-tuistes onlangs nuwe informasie bygekry. Kyk gerus na die nuwe skakels en laat ons weet as daar nog skakels is wat byvoeg kan word.
  •      
  • Bundel met geselekteerde artikels uit Waarheid en Dwaling: Die bundel behels ongeveer 170 artikels wat tematies gegroepeer is. Elke tema is van 'n inleiding voorsien wat tendense vanaf 1994 tot 2010 uitlig. Die bundel beslaan ongeveer 500 bladsye en sluit 'n artikel- en outeurindeks in. Dit sal DV vroeg in 2011 by die Administrasie beskikbaar wees.
  •  
    U is besoeker nommer 84941 vanaf 1 Mei 2005 Suid-Afrika tyd is nou 26/04/2024 08:10:15 
    Die ontwikkeling en onderhouding van die www-tuiste word versorg deur Jaco Boersema (jeboersema@gmail.com)